083 456 5986 klippies46@gmail.com

Welkom by Klipwerf Kosmandjie

In hierdie Kosmandjie gaan daar resepte van heerlike geregte, ou stories, lang geselse en van alles en nog wat wees!! Ons gaan gesels oor hartskos, oor lekker mense en die lewe.
Natuurlik gaan ons gereeld die langpad aandurf om te gaan musiek maak en ek gaan jou verseker saam nooi…

Ons Nuutste Resepte:

Hallo, Ek is Gené

Die resepte en geregte wat ek hier in my Kosmandjie met julle gaan deel is van mense en ook myself wat dit met liefde met ons deel. Hartskos resepte wat ek oor baie jare versamel het by funksies waar Klipwerf opgetree het. Resepte wat van bekwame en liefdevolle gasvrouens kom… almal mense wat al ‘n pad in die lewe gestap het en daarom ‘n deel van my eie kosreis is…

VOLG DIE KLIPWERF KOSMANDJIE OP SOSIALE MEDIA

In Samewerking met:

Klipwerf Orkes
www.klipwerf.com

STUUR VIR ONS N BOODSKAP

KLIPWERF KOSMANDJIE

Wat 'n voorreg om jou te nooi om saam met my, my Klipwerf Kosmandjie uit te pak. Kook lekker, geniet jou kombuis, geniet die samesyn om die eettafel en wees goed vir mekaar.

KONTAK ONS

Cell. 083 456 5986
E-pos. klippies46@gmail.com

SAAM MET GENÉ V NIEKERK

Kopiereg © Klipwerf Kosmandjie - Ontwerp Deur: Meraki Studio